Berlyn: Vakansie woonstel in die stadvan Berlyn
deutschenglish versionvai alla versione italiananederlandse versieVersión españolaversion françaisedansk udgave
Svenska
wersja polskaрусская версия

Note: Due to a legal clarification for this accommodation, you can only rent this accommodation for longer than 12 weeks at the moment. For shorter stays please look at the following website: http://www.bandb-ring.de/p/rberlin.htm

Die vakansie woonstel :

Die vakansie woonstel in om en by 26 m² groot en is sentraal geleë slegs 1200 m (5 min by 24-hour-metro-tram) na Alexanderplatz (Middel distrik en historiese stadsentrum) in Berlyn - Prenzlauer Berg, naby die pragtige Kollwitz Platz, die hart van die Oos Berlyn omgewing. Daar is ook ´n 22 m² balkon, wat op die sesde vloer geleë is, wat ´n pragtige uitsig gee oor die dakke van Prenzlauer Berg. Die woonstelblok is onlangs voltooi en daar is ´n hysbak asook ondergrond parkering.

Die woonstel is modern en ´n kamer verdeler skei die leef vertrek van die slaapkamer. Daar is 2 beddens met ´n ekstra slaapbank asook kabel TV. Die badkamer het ´n groot bad, met passende stort en toilet. Die kombuis is maar alles wat benodig word vir ´n kort bly in Berlyn is hier (mircrowave, dishwasher, yskas, koffiemaker, rooster en ook eetgerei). ´N baba bed kan voorsien word.

Furthermore there is a wardrobe beside the bath, hair dryer, iron with ironing board as well as a city map, books about Berlin in different languages, radio, CD-player, different family games and two umbrellas.

Die woonstel is in ´n stil omgewing en die vensters kyk na die son, rigting Suid-Wes, op die grote, groene binneplein.

Koste :

bij seizoenhoog seizoen

1 Persoon 50 Euro
Elke daarop volgende persoon +15 Euro
(Maximum 4 persone)

1 Persoon 60 Euro
Elke daarop volgende persoon +15 Euro
(Maximum 4 persone)

Minimum bly tyd is 3 nagte met ´n ekstra 25 Euro skoonmaak fooi,
Ondergrond parkering is 8 Euro per nag (height: max 1,50 m).
Ekstra koste vir aankomste na 20 uur: 10 euro na 22 uur: 15 euro, na 23 uur: 20 euro, na 24 uur: 30 euro
geen ontbijt / zelfverzorging Er wordt geen ontbijt aangeboden.
hoog seizoen: Maart - Oktober, Kerstmis/Nieuwjaar 22.12.-06.01.
Valutacalculator

Jy betaal 'n minimum van 50% in vooraf en die res kontant wanneer jy daar aankom. Slegs die laaste minuut bespreking: jy betaal 100% wanneer jy daar aankom. Kostes is incl. 7% BTW.

In the cleaning fee are bedlinen, 1 towel and 1 bath-towel per person and as equipment also toiletpaper dishwasher-soap, soap for dishes included. Further towels and bathrobes in different sizes can be borrowed for a extra charge from us.

Kommersieel beheer parkeerplekke beskikbaar is in die voorkant van die huis. Dit impliseer dat jy net kan park vir 'n fooi en dit is toeganklik vanaf Ma-Sa 09:00-12:00 (1 Euro per uur). Beperk gratis parkering is beskikbaar 5 dryf deur tram (in die noorde van Prenzlauer Berg). Dit is ook moontlik om 'n ondergrondse parkering in die huis om te huur vir 8 euro per nag (hoogte: max 1,50 m), of net' n paar hundret meter weg jy kan 'n openbare multi-parkering vind. Jou eie fiets of te huur (jy kan huur 'n fiets baie naby van 6 euro / dag) wat jy kan park in die geslote binnehof.

Low Emissions Zone (LEZ) – LEZ stickers
The city zone (A) within the S-Bahn-Ring (city train circle) is part of the LEZ. If you do not have a sticker for the LEZ of Berlin city centre, you can find information here, on how to get LEZ stickers for tourists.

The apartment is available on the day of your arrival from 4 p.m and we would ask you to check out on the day of your departure until 10 o clock in the morninig. This is to make sure that the apartment can be prepared for the new guests.

There are growing fresh herbs of the season such as peppermint, melissa, sage, basil, chives….

woon/slaapkamer is met een scheidingswand gescheiden
woon/slaapkamer is met een scheidingswand gescheiden

een slaapbank en TV in de woning
een slaapbank en TV in de woning

the kitchenbedroomthe bathroom with large bathtub

map of Berlin
Die vakansie woonstel is in Belforter Straße in 10405 Berlin.
Om ´n kaart van die omgewing te kry kliek op www.stadtplandienst.de (kaartgids) of gebruik die roete vinder van web.de

The Cafe Pasternak

Die omgewing :

Die Prenzlauer Berg, of meer eenvoudig Prenz´lberg, is een van die mees gesogte woonareas asook een van die gunsteling uitgaan areas in Berlyn.

Die ondergrond stasie, Senefelder Platz, is omtrent 3 minute van die woonstel en 24-hour-Trem loop reg voor die deur van die woonstel verby en van hier kan die volgende plekke besoek word…

  • die Potsdamer Platz in plus-minus 20 minute
  • die Kurfürstendamm en die Zoologischer Garten in plus-minus 23 minute
  • die omgewing Sentraal Berlyn met baie museums; die Alexanderplatz met TV-toring waar ´n kafee en uitsig balkon is, asook die Hackesche Höfe in slegs 5 minute
  • die uitstalling sentum is om en by 36 minute
  • die Ostbahnhof stasie in om en by 17 minute
  • centraalstation van Berlijn Berlin Hauptbahnhof in ca. 17 minuten




Rykestr / Wasserturm
Rykestr / Wasserturm

Der Markt am Kollwitzplatz
At weekends there is a market on the Kollwitzplatz

Zu Fuß:
Supermarkt (30 m) , Internet-Cafe (50 m) , Theater (50 m), Post (200 m), Bank (150 m),

Die woonstel is geleë in die skilderagtige area van Berlyn - naby aan Kollwitzplatz en die water toring, een van die mees besoekte klubs en kroeg areas in Berlyn. Te voet kan die volgende gedeeltes van Prenzlauer Berg besoek word - soos...

  • die Kulturbrauerei (flieks en baie klubs) of
  • die Lychener Straße met nog meer klubs en kafees (gepraat daarvan, daar is ´n wonderlike Kubaan met baie goeie Mojito en ´n kroeg met die naam van "Weistein" met Topinki - ´n Tjegiese dis vir die knoffel liefhebbers. Vir die sportiewes is daar ´n kegelbaan in die kelder) of
  • die Knaackstrasse met kafee Pasternak, ´n Russiese restaurant met musiek en slegs ´n paar tree vandaar is die "Hausbar" waar, tot 5 uur soggens, ´n dors geles kan word
  • die Helmholtzplatz (die "ou" hart van Prenzlauer Berg) tesame met Dunckerstrasse - ´n gebied waar voorheen menige huise was
  • die Joodse begrafplaas (van die beroemdepersone wat hier begrawe is die volgende: Max Liebermann, Ludwig Bamberger, Eduard Lasker, Giacomo Meyerbeer)
  • die Oderberger Straße (.... nog meer kroeë, kaffees en restaurante...) of
  • die Friedrich Ludwig Jahn - sport park met die Max Schmeling - saal (verskeidenheid van musiek en ander aktiwiteite)
  • En die Mauerpark und at the end of Bernauer Str. the Gedenkstätte Berliner Mauer - an open air museum of the berlin wall.

Soos julle kan sien - dit sal nie vervelig wees nie, ook al verlaat julle nie die area naby die woonstel nie. Maar moenie bekommerd wees nie - die Hackescher Markt en die Oranienburger Straße in sentraal Berlyn asook ander gedeeltes wat binne bereik is. Toegang tot stasies, busse en straat motors is eenvoudig. En as julle haastig is. ´n taxi staanplek is om die hoek. Alexanderplatz is 10 minute per voet.


Note: Due to a legal clarification for this accommodation, you can only rent this accommodation for longer than 12 weeks at the moment. For shorter stays please look at the following website: http://www.bandb-ring.de/p/rberlin.htm

Van : naam :
Straat :
Poskode : stad: Land :
Telefoon : Fax :
Email :
Navraag : 
  Bedrag :
 Parkeergarage :
Aankoms : tyd om en by:
Vertrek :
City Tax Toeriste belasting :
Te :
boodskap,
vrae,
rede vir jou besoek:
doen net navraag:   
boek asseblief indien moontlik:


Deze woning wordt verhuurd via het agentschap Privatzimmer Sens voor kamers, appartementen en vakantiewoningen in Duitsland.
De prijzen zijn inclusief bemiddelingskosten. De volgende algemene condities zijn van toepassing.
Wij danken de Bed and Breakfast Ring Duitsland voor het opnemen van dit onderkomen.
Inhoudelijk verantwoordelijk (Impressum) zie onder www.zimmer-im-web.de

We zijn bij de vertalingen met grote nauwkeurigheid te werk gegaan. Ondanks dat kunnen er vertaalfouten voorkomen.
Bij afwijkingen tussen deze vertaling en het Duitse origineel is de Duitse originele versie doorslaggevend.